Swartbitterbessie

Plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia

Swartbitterbessie
Remove ads

Die swartbitterbessie (Strychnos potatorum) is 'n boomspesie wat behoort tot die genus Strychnos en familie Loganiaceae. In Suid-Afrika is die spesie inheems aan Limpopo. Dit kom ook in Botswana, Burundi, Demokratiese Republiek die Kongo, Indië, Madagaskar, Malawi, Mianmar, Mosambiek, Namibië in die Caprivistrook, Rwanda, Sri Lanka, Tanzanië, Zambië en Zimbabwe voor.

Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...

Die sade van die boom word algemeen gebruik in tradisionele medisyne sowel as vir die suiwering van water in Indië en Mianmar.[1]

Die boom se FSA-nommer is 630.[2]

Remove ads

Sien ook

Verwysings

Bronne

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads