Swartkroonsanger
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die swartkroonsanger (Sylvia atricapilla) is 'n seldsame voël en Palearkties-broeiende swerwer wat nog min opgeteken is in Suider-Afrika. Hulle leef in digte struikgewasse. Die voël word 13 cm groot en weeg 14 - 20 gram. In Engels staan die voël bekend as die Eurasian blackcap
Remove ads
Fotogalery
Sien ook
![]() |
Wikimedia Commons bevat media in verband met Sylvia atricapilla. |
Bronnelys
- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads