Timorsee

From Wikipedia, the free encyclopedia

Timorseemap
Remove ads

Die Timorsee (Engels: Timor Sea, Indonesies: Laut Timor, Portugees: Mar de Timor) is 'n see van die Indiese Oseaan in Asië en Oseanië tussen Timor in die noordweste, die Noordelike Gebied en Wes-Australië (Australië) in die suidooste en die Ashmore- en Cartiereilande (Australië) in die weste. Die Timorsee grens aan die Floressee in die noordweste, die Bandasee in die noorde en die Arafurasee in die ooste. Die see het 'n oppervlakte van sowat 610 000 km² en 'n gemiddelde diepte van 200 m.[1]

Timorsee
Thumb
Die Timorsee by Vessoru, Oos-Timor
Thumb
Kaart van die Timorsee
Koördinate:11°S 127°O
Ligging:Australië, Indonesië, Oos-Timor
Soort:See van die Indiese Oseaan
Oppervlakte:610 000 km² (235 000 myl²)
Gemiddelde diepte:200 m (650 vt)
Maksimum diepte:3 300 m (10 800 vt)
Lengte:420 km (260 myl)
Eiland/e:Ashmore- en Cartiereilande, Timor, Tiwi-eilande
Nedersettings:Darwin (Australië)
Thumb
Ligging van die Timorsee

Die belangrikste nedersetting aan die see is Darwin, die hoofstad van die Noordelike Gebied in Australië.

Remove ads

Verwysings

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads