Onderbos

plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia

Onderbos
Remove ads

Die onderbos (Trichocladus crinitus) is 'n boom wat 3–4 m hoog word wat 'n digte onderbos in die woud vorm. Die boom kom voor vanaf Swellendam tot noord van Durban. Die SANBI-rooilys gee dit die veilige status LC. Die boom is endemies in Suid-Afrika.[1] Die boom het donker blare en die bas is lig.

Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...

Die plant staan ook bekend as die Kaapse Haselaar, swart-haselaar, en die swart-towerhaselaar. Die boom se FSA-nommer is 142.[2]

Remove ads

Sien ook

Verwysings

Bronne

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads