VIA

From Wikipedia, the free encyclopedia

Remove ads

VIA is ’n Afrikaanse vermaak- en leefstylkanaal wat 24 uur per dag leefstyl- en realiteitsprogramme aanbied. Dit word op DStv-kanaal 147 uitgesaai en is op DStv Premium-, Extra, Compact- en Family-pakkette beskikbaar.[1] Dit is Media24 se eerste televisiekanaal en word vanaf Maandag 9 November 2015 om 16:00 uitgesaai.[2] Dit het begin met 22 nuwe programme wat op kos, diëte, verhoudings, troues en styl fokus. Die teikengroep is Afrikaanse vroue en hul gesinne.

Kitsfeite Gestig, Netwerk ...
Remove ads

Programme

Verwysings

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads