Vachellia natalitia
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die bleekbassoetdoring (Vachellia natalitia) is 'n boom wat deel is van die Fabaceae familie. Die plant is endemies aan Suid-Afrika en kom in KwaZulu-Natal en Mpumalanga voor.
Die boom se FSA-nommer is 172.1.[1].
Remove ads
Sien ook
Verwysings
Bronne
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads