Itea rhamnoides
Plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die valsblinkblaar (Itea rhamnoides) is 'n struik of 'n boom wat deel van die Iteaceae familie is. Die spesie is inheems aan Burundi, Demokratiese Republiek die Kongo, Eswatini, Lesotho, Malawi, Mosambiek, Suid-Afrika, Tanzanië, Uganda en Zimbabwe.
Remove ads
Die boom se FSA-nommer is 138[1].
Remove ads
Sien ook
Verwysings
Bronne
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads