Vitex patula

Plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia

Vitex patula
Remove ads

Die gouevingerblaar (Vitex patula) is 'n struik wat inheems in Mosambiek, Suid-Afrika en Zimbabwe is. In Suid-Afrika kom die spesie in KwaZulu-Natal en Limpopo voor.

Kitsfeite Gouevingerblaar, Bewaringstatus ...

Die struik se FSA-nommer is 662.[1] In Engels staan die boom bekend as Golden Fingerleaf.

Remove ads

Sien ook

Verwysings

Bron

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads