Calpurnia reflexa
plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die Vrystaatse geelkeurboom (Calpurnia reflexa) is 'n struik of boom wat deel is van die Fabaceae familie. Die spesie is inheems in Lesotho en Suid-Afrika. In Suid-Afrika kom die plant in die Oos-Kaap en die Vrystaat voor. Die plant word beskou as seldsaam en daar is minder as tien subpopulasies bekend. Die plant groei op hoë hoogtes bo 1 800 m in ravyne.
Die boom se FSA-nommer is 220.1.[2]
Remove ads
Sien ook
Verwysings
Bronne
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads