Wilde-appelkoos
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die wildeappelkoos (Dovyalis zeyheri) is 'n klein boompie wat in die bosveld voorkom, dikwels tussen rotse vanaf Knysna noordwaarts onder die platorand tot by die Limpoporivier en hiervandaan weswaarts tot by Mahikeng. Dit kom ook in die sentrale en oostelike deel van Zimbabwe en ook in Eswatini voor. Ander name hiervoor is umNyazuma in Zoeloe, umQokokolo in Xhosa en morethema in Noord-Sotho. Die boom se FSA-nommer is 511.[1]
Remove ads
Remove ads
Galery
Sien ook
Verwysings
Bronne
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads