Witkaree
plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die witkaree (Searsia pendulina) is 'n boom wat hoort tot die genus Searsia. Die spesie is inheems aan Namibië, die Noord-Kaap en die Vrystaat en kom op oewers van die Oranjerivier voor. Die boom word wyd aangeplant en is soms moeilik om te identifiseer weens verbastering. Die boom se blare is dunner as die van die Karee.
Die boom se FSA-nommer is 396.2.[1]
Remove ads
Fotogalery
Sien ook
Verwysings
Bronnelys
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads