Witsering

From Wikipedia, the free encyclopedia

Witsering
Remove ads

Die witsering (Kirkia acuminata) is 'n middelgroot, bladwisselende boom wat voorkom op rotsagtige plekke in die bosveld in die noorde van Suid-Afrika. Dit is ook inheems aan Angola, Botswana, Demokratiese Republiek die Kongo, Eswatini, Malawi, Mosambiek, Tanzanië, Zambië en Zimbabwe. Daar is ook 'n afgesonderde populasie in Kaokoland. Die boom se FSA-nommer is 267.[1][2]

Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Thumb
'n Eksemplaar by Skrikfontein, Mogalakwena Munisipaliteit, Limpopo
Remove ads

Sien ook

Verwysings

Bronne

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads