Wurmbea elatior

Plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia

Remove ads

Wurmbea elatior is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Colchicaceae familie. Dit plant is inheems aan KwaZulu-Natal, die Oos-Kaap, die Vrystaat en Lesotho.

Kitsfeite Swartkoppie, Bewaringstatus ...
Remove ads

Bronne

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads