Xi'an
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Xi'an (Chinees: 西安市 Xī’ān Shì) is 'n stad in China met 'n bevolking van 8 252 000 inwoners en 'n oppervlakte van 9 983 km². Xi'an is 'n sub-provinsiale stad in sentraal-China. Die stad is bekend vir die terrakotta-soldate in die mausoleum van die Chinese keiser Qin Shi Huang.
Remove ads
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads