7 April is die 97ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (98ste in 'n skrikkeljaar). Daar is nog 268 dae in hierdie jaar.
- 1506 – Sint Francis Xavier.
- 1652 – Lorenzo Corsini (later Pous Clemens XII), die 246ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk († 1740).
- 1770 – William Wordsworth, Engelse digter († 1850).
- 1772 – Charles Fourier, Franse filosoof († 1837).
- 1853 – Prins Leopold, Hertog van Albany, seun van koningin Victoria van die Verenigde Koninkryk († 1884).
- 1874 – Charlotte Maxeke, SA godsdienstige leier, maatskaplike werker en politieke aktivis († 1939).
- 1915 – Billie Holiday, Amerikaanse sanger († 1959).
- 1926 – Gloria Warren, Amerikaanse aktrise († 2021).
- 1928 – James Garner, Amerikaanse akteur († 2014).
- 1929 – Bob Denard, Franse militaris († 2007).
- 1933 – Wayne Rogers, Amerikaanse akteur († 2015).
- 1938 – Jerry Brown, goewerneur van Kalifornië.
- 1939 – Francis Ford Coppola, Amerikaanse regisseur en wynboer.
- 1941 – Gorden Kaye, Engelse akteur († 2017).
- 1944 – Gerhard Schröder, Duitse politikus.
- 1954 – Jackie Chan, Hongkong-Chinese akteur.
- 1955 – Akira Nishino, Japannese sokkerspeler en -afrigter.
- 1964 – Russell Crowe, Nieu-Seelandse akteur.
- 1970 – Leif Ove Andsnes, Noorse pianis.
- 1970 – Piet Norval, Suid-Afrikaanse tennisspeler.
- 1973 – Jeanine Hennis-Plasschaert, Nederlandse politikus.
- 1974 – Tygo Gernandt, Nederlandse akteur.
- 1975 – Erlend Øye, Noorse musikant.
- 1983 – Franck Ribéry, Franse sokkerspeler.
- 1985 – Humza Yousaf, Skotse politikus.
- 1999 – Conner Rayburn, Amerikaanse akteur.
- 1614 – El Greco, Spaanse skilder, beeldhouer en argitek (* 1541)
- 1789 – Abdülhamid I, 'n sultan van die Ottomaanse Ryk (* 1725).
- 1882 – Charles Bell, Skotsgebore landmeter-generaal van die ou Kaapkolonie, kunstenaar, heraldikus, ontwerper van medaljes en seëls (* 1813).
- 1884 – Maria Doolaeghe, Vlaamse skryfster (* 1803).
- 1947 – Henry Ford, Amerikaanse motorvervaardiger (* 1863).
- 1955 – Theda Bara, Amerikaanse aktrise (* 1885).
- 1968 – Jim Clark, Skotse F1-motorrenjaer (* 1936).
- 1979 – Amir Abbas Hoveyda, Iranse ekonoom en politikus, premier van Iran (* 1919).
- 1985 – Carl Schmitt, Duitse politieke filosoof (* 1888).
- 1994 – Golo Mann, Duitse geskiedkundige, publiseerder en skrywer (* 1909).
- 1997 – Georgi Shonin, Russiese ruimtevaarder (* 1935).
- 2023 – Ben Ferencz, 'n Amerikaanse aanklaer by die Neurenberg-verhore (* 1920).
- Wêreldgesondheidsdag (Internasionale waarneming)
- Vrouedag in Mosambiek
|
Wikimedia Commons bevat media in verband met 7 April. |