C
derde letter van die latynse alfabet / From Wikipedia, the free encyclopedia
C, c is die derde letter van die Latynse alfabet. In Afrikaans word die letter uitgespreek as "see".
Meer inligting Latynse letter C, Latynse alfabet ...
Sluit
- Hierdie artikel handel oor die letter C. Sien C (dubbelsinnig) vir ander gebruike.
In Navo se internasionale spellingsalfabet word C uitgespreek met die woord Charlie.