S
19de letter van die latynse alfabet / From Wikipedia, the free encyclopedia
Die letter S, s is die 19de letter van die moderne Latynse alfabet. In Navo se internasionale spellingsalfabet word S uitgespreek met die woord "Sierra".
Meer inligting Latynse letter S, Latynse alfabet ...
Sluit
- Hierdie artikel handel oor die Latynse letter S. Vir ander betekenisse sien S (dubbelsinnig).