M
13de letter van die latynse alfabet / From Wikipedia, the free encyclopedia
Die letter M, m is die 13de letter van die moderne Latynse alfabet. In Navo se internasionale spellingsalfabet word M uitgespreek met die woord "Mike".
Meer inligting Latynse letter M, Latynse alfabet ...
Sluit
- Hierdie artikel handel oor die Latynse letter M. Vir ander betekenisse sien M (dubbelsinnig).