Delta (letter)
From Wikipedia, the free encyclopedia
Delta (hoofletter Δ, kleinletter δ) is die vierde letter van die Griekse alfabet. In die Griekse numeriese stelsel het dit 'n waarde van 4. Die Latynse D en die Cyrilliese Д is van die Griekse delta afkomstig.
Kitsfeite Die Griekse alfabet, Letters nie meer in gebruik nie ...
|
Sluit