Tau
From Wikipedia, the free encyclopedia
Tau (hoofletter Τ, kleinletter τ) is die negentiende letter van die Griekse alfabet. In die Griekse numeriese stelsel het dit 'n waarde van 300. Die Latynse T en die Cyrilliese Т is van die Griekse tau afkomstig.
Kitsfeite Die Griekse alfabet, Letters nie meer in gebruik nie ...
|
Sluit