Ksi
From Wikipedia, the free encyclopedia
Ksi (hoofletter Ξ, kleinletter ξ) is die veertiende letter van die Griekse alfabet. In die Griekse numeriese stelsel het dit 'n waarde van 60.
Kitsfeite Die Griekse alfabet, Letters nie meer in gebruik nie ...
|
Sluit