Rho (letter)
From Wikipedia, the free encyclopedia
Rho (hoofletter Ρ, kleinletter ρ) is die sestiende letter van die Griekse alfabet. In die Griekse numeriese stelsel het dit 'n waarde van 100. Rho word maklik met die Latynse letter P verwar, aangesien hulle dieselfde simbool gebruik.
Kitsfeite Die Griekse alfabet, Letters nie meer in gebruik nie ...
|
Sluit