From Wikipedia, the free encyclopedia
Dipterocarpaceae, die papierkelkfamilie, is 'n familie wat hoort tot die orde Malvales. Daar is 500 spesies wêreldwyd wat hoort tot die familie waarvan drie in Suider-Afrika voorkom en al drie is bome. Hierdie familie van houtagtige plante kom meesal in Suidoos-Asië voor.
Papierkelkfamilie Dipterocarpaceae | |
---|---|
Dipterocarpus retusus | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | Dipterocarpaceae Blume[1] |
Genera | |
Anisoptera |
Kenmerk aan die familie is dat al die spesies houtagtig is en die bas is geplooi in die mikke waar groot takke uitgroei. Die blare is enkelvoudig en spiraalsgewys gerangskik. Daar is 'n duidelike kolletjie op die hoofaar naby die basis waar die blaarsteel aan die blaarskyf aanheg.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.