From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Renault Clio is 'n superminimotor, wat deur die Franse motorvervaardiger Renault gebou word. Dit is in 1990 bekendgestel, en is reeds in sy vierde geslag sedert 2012. Die Clio het aansienlike kritiek verduur en kommersiële sukses ervaar, om sedert sy bekendstelling, jaar-na-jaar, een van Europa se topverkopermotors te bly.[2] Dit word grootliks gekrediteer vir die herstel van Renault se reputasie en statuur ná 'n moeilike tweede helfte van die 1980's.
Oorsig | |
---|---|
Ook genoem | Renault Lutecia (Japan) |
Produksie | 2019–huidig |
Montering | Flins, Frankryk Bursa, Turkye |
Bakwerk en onderstel | |
Klas | Supermini |
Bakstyl | 5-deur luikrug 5-deur stasiewa |
Uitleg | Voorenjin, voorwieldryf |
Platform | Nissan-alliansie B platform |
Spesifikasies | |
Enjin(s) | 0.9 L Renault H4Bt turbo inlyndriesilinder (petrol) 1.2 L Renault D4F inlynviersilinder (petrol) 1.2 L Renault H5Ft turbo I4 (petrol)[1] 1.5 L Renault K9K I4 (diesel) |
Ratkas | 5-gang handrat 6-gang outomaties |
Lengte | 4062 mm (luikrug) 4262 mm (stasiewa) |
Breedte | 1732 mm |
Hoogte | 1448 mm |
Massa | 980 - 1071 kg |
Asafstand | 2589 mm |
Plek in geskiedenis | |
Variante | Renault Captur |
Die Clio is een van slegs twee motors, saam met die Volkswagen Golf, wat twee keer as die "Europese Motor van die Jaar" bekroon is, in 1991 en 2006. Die Clio word in Japan verkoop as die Renault Lutecia (ルノー ルーテシア Runo Rūteshia) [3] omdat Honda die regte hou op die naam Clio, met die Honda Clio in 1984.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.