Spaans
Romaanse taal / From Wikipedia, the free encyclopedia
Spaans (español, [espaˈɲol], luister (hulp·inligting)) of Kastiliaans (castellano, [kasteˈʎano] luister (hulp·inligting)), van 'Kastilië', is 'n Romaanse taal en die derde grootste taal van die wêreld naas Engels en Chinees. Spaans word deur meer as 500 miljoen mense gepraat. Die meeste daarvan woon in Latyns-Amerika.
- Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien Spanjaarde.
Kitsfeite Spaans español, castellano, Amptelike status ...
Sluit
Die Spaanse standaardtaal ontstaan in die 13de eeu uit die streektaal van Kastilië (die gebied rondom Toledo en Madrid).