6
jaar From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die jaar 6 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Sondag begin het. Dit was die 6de jaar van die 1ste eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
| 6 |
| ◄ | 1ste eeu v.C. | ◄1ste eeu► | 2de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1 | 2 | 3 | 4 | 5 | ◄ 6 ► | 7 | 8 | 9 | 10 | 11 | ► | ► ► |
| Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
| Sien ook: Kategorie:6 |
| Veldtogte van Tiberius in Germanië[1] | ||||||||||||
| ||||||||||||
Remove ads
Gebeure
- Judea en Samaria word onder direkte Romeinse bestuur geplaas.
- Tiberius maak planne om die Marcomanni van koning Marbod te onderwerp in die huidige Boheme. Dit sou die verowering van Germania beteken.[2]
- Tiberius word teruggeroep omdat in Dalmatia en Pannonia die Illiriese opstand uitbreek.[2]
- Herodes Archelaus word by Augustus deur die leiers van die Jode en die Samaritane beskuldig van tiranniese gedrag. Die keiser verban hom na die stad Vienna in Gallië.[3]
- Publius Sulpicius Quirinius word goewerneur van Sirië.[3]
Remove ads
Geboortes
Sterftes
Verwysings
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads
