2008 Hongaarse Grand Prix
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die 2008 Formule Een Hongaarse Grand Prix is op 3 Augustus 2008 op die Hungaroringrenbaan in Mogyoród, Hongarye gehou.

Dit was die elfde ren van die kampioenskap. Die wedren is deur die McLaren-bestuurder Heikki Kovalainen gewen, die eerste van sy loopbaan. Timo Glock het tweede geëindig met Kimi Räikkönen derde. Lewis Hamilton het in die veertigste ronde 'n pap band opgedoen en in die vyfde plek geëindig. Felipe Massa, wat in 60 van die 70 rondtes van die wedren voor gejaag het, het drie rondtes voor die einde met enjinprobleme uitgeval.
Remove ads
Kwalifisering
- 1 Sébastien Bourdais is met vyf roosterplekke gestraf weens sy belemmering van Nick Heidfeld tydens die eerste kwalifiseringsessie.

Remove ads
Renuitslag
Remove ads
Verwysings
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads