2015 Spaanse Grand Prix

From Wikipedia, the free encyclopedia

Remove ads

Die 2015 Spaanse Grand Prix was 'n Formule Een motorwedren gehou op 10 Mei 2015 by die Circuit de Barcelona-Catalunya in Montmeló, Spanje. Die wedren was die vyfde rondte van die 2015-seisoen en dit was die 45ste keer wat die Spaanse Grand Prix as 'n rondte van die Formule Een Wêreldkampionskap en die vyf-en-twintigste keer by Catalunya gehou is. Mercedes bestuurder Nico Rosberg het sy eerste oorwinning van die seisoen, sy eerste in Spanje en die negende van sy loopbaan behaal. Sy spanmaat Lewis Hamilton was tweede ná 'n swak wegspring, gevolg deur Sebastian Vettel in die derde plek.

Remove ads

Kwalifisering

Meer inligting Pos, No ...
Thumb
← VOOR      Wegspringrooster vir die 2015 Spaanse Grand Prix.
Remove ads

Wedrenuitslag

Meer inligting Pos, No ...
Remove ads
Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads