2018 Aboe Dhabi Grand Prix
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die 2018 Formule Een Aboe Dhabi Grand Prix het op 25 November 2018 op die Yas Marina-renbaan in Aboe Dhabi plaasgevind. Dit was die een-en-twintigste en laaste wedren van die 2018-kampioenskapseisoen gewees.
Remove ads
Bande
Vir die Aboe Dhabi Grand Prix het Pirelli aan die onderskeie spanne bandverbindings P Zero supersag (rooi), P Zero Ultrasag (pers), P Zero Hipersag (pienk) en vir reënweer is Cinturato Tussen-in (groen) en Cinturato Full Wets (blou) beskikbaar gestel.
Remove ads
Vrye oefening
Uitslag
Toetsbestuurders in vrye oefening 1: Antonio Giovinazzi (Sauber-Ferrari)
Robert Kubica (Williams-Mercedes)
Remove ads
Kwalifisering

Wedren
Renuitslag
Remove ads
Puntestand na die Grand Prix
Renjaers
Vervaardigers
Remove ads
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads