2018 Formule Een-seisoen
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die Formule Een-seisoen van 2018 het uit 21 Grands Prix-wedrenne bestaan, wat oor alle wêrelddele, behalwe Afrika, gehou is.

2018 FIA Formule Een Wêreldkampioenskapseisoen | |
Vorige: 2017 | Volgende: 2019 |
Indeks van wedrenne volgens land en seisoen. |

Lewis Hamilton was die huidige wêreldbestuurderskampioen, en Mercedes AMG die verdedigende wêreldkampioen vir vervaardigers.
Pirelli was weereens die enigste bandverskaffer vir die 2018-seisoen.

Remove ads
Kalender en uitslae
- Die Duitse Grand Prix en Franse Grand Prix keer na die kalender terug na respektiewelik een en tien jaar se afwesigheid.
- Die Maleisiese Grand Prix verdwyn na negentien jaar van die kalender, weens finansiële oorwegings.
Remove ads
Ingeskrewe spanne en renjaers
Die volgende spanne en renjaers beoog om aan die FIA Formule 1-wêreldkampioenskap in 2018 deel te neem:
Veranderinge van renjaers in 2018
- Felipe Massa van Williams-Mercedes tree finaal uit Formule 1.[23]
Veranderinge by spanne in 2018
- Op 30 April 2017 het Sauber aangekondig dat hy na agt seisoene sy verhouding met enjinverskaffer Ferrari gaan beëindig en oorgaan na Honda-enjins.[24] Einde Julie word dit egter bekendgemaak dat die beplande samewerking met Honda nie sal voortgaan nie.[25] Direk hierna word aangekondig dat hul met nuwe Ferrari-enjins in 2018 gaan jaag.[26]
- Op 15 September 2017 word aangekondig dat McLaren na drie seisoene met Honda-enjins, in 2018 sal oorskakel na Renault-enjins. [6] Terselfdertyd is aangekondig dat Toro Rosso vanaf 2018 met Honda-enjins gaan deelneem in plaas van Renault-enjins.[18]
- Op 25 September 2017 is bekendgemaak dat Aston Martin vanaf 2018 die hoofborg van Red Bull Racing sal wees.[11]
- Op 29 November 2017 is bekendgemaak dat Alfa Romeo die titelborg van Sauber word vanaf 2018.[16]
Remove ads
Verwysings
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads