2018 Japannese Grand Prix

From Wikipedia, the free encyclopedia

2018 Japannese Grand Prix
Remove ads

Die 2018 Formule Een Japannese Grand Prix is op 7 Oktober 2018 op die Suzuka Internasionale Renbaan in Japan gehou. Dit was die sewentiende wedren van die kampioenskapseisoen gewees.

Kitsfeite Voorste wegspringplek, Vinnigste rondte ...
Remove ads

Bande

Pirelli het die volgende bande aan alle spanne verskaf:

Meer inligting Bande vir 'n droë baan, Reënbande ...

Oefensessies

Vrye oefening

Meer inligting Vrye oefening 1, Pos ...
Remove ads

Kwalifisering

Lewis Hamilton in 'n Mercedes behaal sy tagtigste voorste wegspringplek van sy loopbaan,[1] met sy spanmaat Valtteri Bottas wat tweede kwalifiseer. Red Bull-jaer Max Verstappen is in die derde plek terwyl die Ferrari-jaer Kimi Raikkonen vierde en sy spanmaat Sebastian Vettel slegs negende kan kwalifiseer, a.g.v. 'n verkeerde bandkeuse.

Haasrenjaer Romain Grosjean begin vyfde. Albei bestuurders van Toro Rosso, Brendon Hartley en Pierre Gasly vaar beter as gewoonlik met 'n sesde en sewende plek. Force India-bestuurder Esteban Ocon kwalifiseer agtste, maar ontvang 'n roosterstraf as gevolg van spoed tydens 'n rooivlag-situasie in die derde vrye oefensessie en spring eers elfde weg.[2] Dit stoot Ferrari-bestuurder Sebastian Vettel op na agtste, die ander Force India-bestuurder Sergio Peres na negende plek en Charles Leclerc sluit die top 10 af vir Sauber.

Meer inligting Pos, No ...
Thumb
← VOOR      Posisies na kwalifisering vir die 2018 Japannese Grand Prix
Thumb
← VOOR      Wegspringrooster vir die 2018 Japannese Grand Prix
Remove ads

Wedren

Renuitslag

Meer inligting Pos, No ...
Remove ads

Puntestand na die Grand Prix

Renjaers

Vervaardigers

Meer inligting Posisie, Span ...
Remove ads

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads