2019 Belgiese Grand Prix

From Wikipedia, the free encyclopedia

2019 Belgiese Grand Prix
Remove ads

Die 2019 Formule Een Belgiese Grand Prix is op 1 September 2019 op die Circuit de Spa-Francorchamps, in België, gehou.
Dit was die dertiende wedren van die kampioenskapseisoen gewees.

Thumb
Kitsfeite Voorste wegspringplek, Vinnigste Rondte ...
Remove ads

Bande

Pirelli het die volgende bande aan alle spanne te Spa-Francorchamps verskaf:

Meer inligting Bande vir 'n droë baan, Reënbande ...

Vrye oefensessies

Meer inligting Vrye oefening 1, Pos ...
Remove ads

Kwalifisering

Charles Leclerc behaal die voorste wegspringplek vir Ferrari, hul derde keer die seisoen.[1] Hy teken 'n tyd aan wat meer as sewetiendes van 'n sekonde vinniger is as sy spanmaat Sebastian Vettel, in die tweede plek. Die Mercedes AMG-jaers Lewis Hamilton en Valtteri Bottas kwalifiseer onderskeidelik in die derde en vierde plek, voor die Red Bull van Max Verstappen. Die Renault-jaers Daniel Ricciardo en Nico Hülkenberg klok die sesde en sewende beste tyd, voor die Alfa Romeo van Kimi Räikkönen. Die top 10 word afgesluit deur die Racing Point-jaer Sergio Pérez en die Haas van Kevin Magnussen.

Meer inligting Pos, No ...
Thumb
← VOOR      Posisies na kwalifisering vir die 2019 Belgiese Grand Prix
Thumb
← VOOR      Wegspringrooster vir die 2019 Belgiese Grand Prix
Remove ads

Notas

Wedren

Puntestand na die Grand Prix

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads