Racing Point F1-span

From Wikipedia, the free encyclopedia

Remove ads

Die Racing Point F1-span, voorheen die Force India F1-span, is 'n Formule Een-span wat vanaf 2018 aan die Formule 1-wêreldkampioenskap deelneem.

Vir die opvolger van die span sedert 2021, sien Aston Martin F1

Die span se hoofkwartier is in Silverstone, Northamptonshire, die Verenigde Koninkryk. Die span se renjaers in 2018 was Sergio Pérez en Esteban Ocon, in 2019 en 2020 was dit Pérez en Lance Stroll, met Nico Hülkenberg wat ingestaan het as reserwejaer. In 2021 verander die span se naam na Aston Martin Racing, en die jaers is die voormalige Ferrari-bestuurder Sebastian Vettel en Stroll.

Remove ads

Uitslae

Meer inligting Kleur, Uitslag ...
Meer inligting Jaar, Onderstel en enjin ...
Remove ads
Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads