2019 Meksikaanse Grand Prix

From Wikipedia, the free encyclopedia

2019 Meksikaanse Grand Prix
Remove ads

Die 2019 Formule Een Meksikaanse Grand Prix het op 27 Oktober 2019 op die Autódromo Hermanos Rodríguez in Meksikostad, Meksiko plaasgevind. Dit was die agtiende wedren van die kampioenskapseisoen gewees en die vyfde keer sedert 1992 wat dit in Meksiko plaasgevind het.

Kitsfeite Formula 1 Gran Premio de México 2019, Voorste wegspringplek ...
Remove ads

Bande

Pirelli het die volgende bande aan alle spanne te Meksiko verskaf:

Meer inligting Bande vir 'n droë baan, Reënbande ...

Vrye oefening

Meer inligting Vrye oefening 1, Pos ...
Remove ads

Kwalifisering

Meer inligting Pos, No ...
  • nota: Max Verstappen ontvang 'n roosterstraf van drie plekke omrede hy in die laaste deel van kwalifisering 'n geel vlag geïgnoreer het deur nie sy spoed te verminder nie.
Thumb
← VOOR                    Stand na kwalifisering vir die 2019 Meksikaanse Grand Prix
Thumb
← VOOR                    Wegspringrooster vir die 2019 Meksikaanse Grand Prix

Wedren

Renuitslag

Meer inligting Pos, No ...
  • nota - Charles Leclerc verdien 'n ekstra punt vir die vinnigste rondte in die wedren.
Remove ads

Puntestand na die Grand Prix

Renjaers

Vervaardigers

Meer inligting Plek, Span ...
Remove ads
Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads