2022 São Paulo Grand Prix
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die 2022 Formule Een São Paulo Grand Prix het op 13 November 2022 op die Autódromo José Carlos Pace in São Paulo, Brasilië plaasgevind. Dit was die een-en-twintigste wedren van die kampioenskapseisoen gewees en is deur George Russell van Mercedes gewen, die eerste Grand Prix-oorwinning van sy loopbaan.
Remove ads
Vrye oefening 1
Kwalifisering – Vrydag
Remove ads
Vrye oefening 2 – Saterdag
Snelren
*1 Carlos Sainz jr. ontvang 'n roosterstraf van vyf plekke vir die vervanging van meer as sy motor se kwota enjinonderdele.
*2 Fernando Alonso eindig die snelren in die vyftiende plek, maar ontvang 'n tydstraf van vyf sekondes vir die veroorsaak van 'n botsing met Esteban Ocon.
*3 Lance Stroll eindig die snelren in die twaalfde plek, maar ontvang 'n tydstraf van tien sekondes omdat hy sy spanmaat Sebastian Vettel van die baan af gedwing het.
Remove ads
Wedren
Renuitslag
V George Russell ontvang 'n ekstra punt vir die vinnigste rondte gejaag.
* Pierre Gasly ontvang 'n tydstraf van vyf sekondes vir te vinnig ry in die kuipelaan.
Remove ads
Puntestand na die Grand Prix
Renjaers
Vervaardigers
Remove ads
Verwysings
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads