741

jaar From Wikipedia, the free encyclopedia

741
Remove ads

Die jaar 741 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Woensdag begin het. Dit was die 41ste jaar van die 8ste eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

741
| 7de eeu | 8ste eeu | 9de eeu |

◄ ◄ | | 736 | 737 | 738 | 739 | 740 | ◄ 741 ► | 742 | 743 | 744 | 745 | 746 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:741
Kalenders  
Thumb
Beeld van Karel Martel in Versailles
Gregoriaanse kalender 741
Ab urbe condita 1494
Armeense kalender 190

ԹՎ

Chinese kalender 3437 3438

丁辰 – 戊巳

Ethiopiese kalender 733 –734
Hebreeuse kalender 4501 – 4502
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 796 – 797
- Shaka Samvat 663 – 664
Irannese kalender 119 120
Islamitiese kalender 123 123
Remove ads

Gebeure

  • Hertog Transamund weier om sy beloftes aan die pous om vier dorpe wat die pous aan koning Liutprand verloor het terug te besorg, na te kom.[1]
  • Liutprand verwyder Transamund en maak Agiprand die nuwe hertog van Spoleto.[1]
  • Liutprand val die hertogdom Benevento aan. Hertog Godescalc probeer om na die Grieke te vlug, maar hy word gedood. Liutprand maak Gisulf die nuwe hertog. Die suidelike hertogdomme is opnuut deel van die koninkryk.[1]
  • Liutprand bereid opnuut 'n aanval op Rome voor.[1]
  • 10 DesemberPous Sagarias volg Pous Gregorius III op.
  • Karloman en Pepyn volg hulle pa Karel Martel op as Frankiese hofmeiers.[2]
Remove ads

Geboortes

Sterftes

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads