767
jaar From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die jaar 767 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Sondag begin het. Dit was die 67ste jaar van die 8ste eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
| 767 |
| ◄ | 7de eeu | ◄8ste eeu► | 9de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 762 | 763 | 764 | 765 | 766 | ◄ 767 ► | 768 | 769 | 770 | 771 | 772 | ► | ► ► |
| Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
| Sien ook: Kategorie:767 |
| ||||||||||||||||||||||
Remove ads
Gebeure
- Anargie in Bulgarye. Umar volg Sabin op en Toktu volg Umar op.
- 28 Junie – Teenpous Constantinus II word deur sy broer Toto op die pouslike troon gesit.
- 7 Augustus – Pous Stefanus III volg Pous Paulus I op.
Geboortes
Sterftes
- 28 Junie – Pous Paulus I, die 93ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* ±700).
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads