772

jaar From Wikipedia, the free encyclopedia

Remove ads

Die jaar 772 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Saterdag begin het. Dit was die 72ste jaar van die 8ste eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.

772
| 7de eeu | 8ste eeu | 9de eeu |

◄ ◄ | | 767 | 768 | 769 | 770 | 771 | ◄ 772 ► | 773 | 774 | 775 | 776 | 777 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:772
Kalenders
Gregoriaanse kalender 772
Ab urbe condita 1525
Armeense kalender 221

ԹՎ

Chinese kalender 3468 3469

戊亥 – 己子

Ethiopiese kalender 764 –765
Hebreeuse kalender 4532 – 4533
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 827 – 828
- Shaka Samvat 694 – 695
Irannese kalender 150 151
Islamitiese kalender 155 155
Remove ads

Gebeure

  • Karel die Grote begin sy lang stryd teen die Saksers.
  • Karel, die koning van die Franke beveel die vernietiging van die Irminsul die heiligdom van die heidense Sakse.[1]
  • 9 FebruariePous Adrianus I volg Pous Stefanus III op.
  • Koning Desiderius van die Langobarde probeer om sy goeie betrekkinge met die nuwe pous voort te sit, maar word berispe. Daar is geen kans om Karloman se seuns nou tot konings van die Franke te laat verhef nie.[2]
Remove ads

Geboortes

Sterftes

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads