768
jaar From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die jaar 768 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Maandag begin het. Dit was die 68ste jaar van die 8ste eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.
| 768 |
| ◄ | 7de eeu | ◄8ste eeu► | 9de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 763 | 764 | 765 | 766 | 767 | ◄ 768 ► | 769 | 770 | 771 | 772 | 773 | ► | ► ► |
| Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
| Sien ook: Kategorie:768 |
| Asturië omtrent 750 | ||||||||||||||||||||||
| ||||||||||||||||||||||
Remove ads
Gebeure
- 31 Julie – Teenpous Filippus word aangestel deur koning Desiderius van Lombardye.
- 1 Augustus – Die kerklike regbank ontslaan Teenpous Constantinus II en Teenpous Filippus trek vrywillig terug.
- Ná die moord op koning Fruela van Asturië word 'n verwant, Aurelius koning. Fruela se klein seuntjie Alfonso word oorgeslaan.[1]
- Pepyn die Korte se seuns Karel en Karloman word konings van die Franke.[2]
Geboortes
Sterftes
- 24 September – Pepyn die Korte, Hertog van die Franke en vanaf 751 tot met sy dood die eerste Karolingiese Koning van die Franke (* 715).
- Koning Fruela van Asturië[1]
Verwysings
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads
