808
jaar From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die jaar 808 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Dinsdag begin het. Dit was die 8ste jaar van die 9de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.
| 808 |
| ◄ | 8ste eeu | ◄9de eeu► | 10de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 803 | 804 | 805 | 806 | 807 | ◄ 808 ► | 809 | 810 | 811 | 812 | 813 | ► | ► ► |
| Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
| Sien ook: Kategorie:808 |
| ||||||||||||||||||||||
Remove ads
Gebeure
- Koning Godfred van die Dene sluit 'n bondgenootskap met die Slawiese Wiltzi, Lusatiese Sorbe en Smeldingi teen die Karolingiese bondgenote, die Abodrite.[1]
- 'n Staatsgreep maak 'n einde aan die heerskappy van die Yaγlaqar-stam van die Oeigoere en die Ädiz kom aan die mag. Hulle is ook aanhangers van Manigeïsme.[2]
Geboortes
Sterftes
- Widukind, leier van die Sakse.
Verwysings
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads