Alchornea laxiflora

plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia

Alchornea laxiflora
Remove ads

Die laeveldkralesnoer (Alchornea laxiflora) is 'n boom wat tot die Alchornea familie hoort. In Suid-Afrika is die boom inheems in Limpopo en in die res van Afrika in Burundi, Demokratiese Republiek die Kongo, Eswatini, Ethiopië, Gaboen, Guinee, Golf van Guinee-eilande, Kameroen, Kenia, Malawi, Mosambiek, Nigerië, Republiek die Kongo, Rwanda, Sentraal-Afrikaanse Republiek, Sierra Leone, Soedan, Tanzanië, Uganda, Zambië en Zimbabwe.

Kitsfeite Laeveldkralesnoer, Bewaringstatus ...

Die plant se FSA-nommer is 334.[1] Die genus het net een spesie en is dus 'n Monotipiese takson.

Remove ads

Sien ook

Verwysings

Bronne

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads