Witpeer

plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia

Witpeer
Remove ads

Die witpeer (Apodytes dimidiata) is boom wat tot 20 m hoog kan word in woude.

Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Remove ads

Die boom se FSA-nommer is 422.[1][2]

Remove ads

Verspreiding

Die spesie is inheems in twee kontinente, Afrika en Asië.

In Afrika kom die boom in Aldabra, Angola, Burundi, Comore-eilande, Demokratiese Republiek die Kongo, Eritrea, Eswatini, Ethiopië, Kameroen, Kenia, Madagaskar, Malawi, Mauritius, Mosambiek, Nigerië, Rwanda, Réunion, Soedan, Suid-Afrika, Tanzanië, Uganda, Zambië en Zimbabwe voor. In Suid-Afrika kom die boom in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga, Noordwes, Oos-Kaap en die Wes-Kaap. Dit groei in die kusgebiede vanaf Kaapstad tot by Mosambiek en ook in Mpumalanga en Limpopo.

In Asië is die boom inheems in Assam, Borneo, China, Filippyne, Hainan, Indië, Java, Kambodja, Klein-Soenda-eilande, Maleisië, Mianmar, Molukke, Sri Lanka, Soelawesi, Soematra, Thailand en Viëtnam.

Remove ads

Galery

Sien ook

Verwysings

Loading content...

Bronne

Loading content...
Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads