Baotou
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Baotou (Mongools: , Chinees: 包头) is 'n stad in die Chinese outonome gebied Binne-Mongolië met 'n bevolking van 2 650 364 in 2010. Die stad is geleë in die noorde van China aan die Geelrivier, noordwes van Beijing en Tianjin.
Baotou grens in die noorde aan Mongolië en naby die stad kan ruïnes van die Groot Muur van China besigtig word. Die Mongoolse naam beteken "plek met herten" en 'n ander Chinese naam is Lùchéng (鹿城 "Deerstad").
Remove ads
Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Baotou.
- (en) Toerisme-inligting oor Baotou op Wikivoyage
- (zh) Amptelike webwerf
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads