Blinkblaarkanniedood
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die blinkblaarkanniedood (Commiphora schimperi) is 'n immergroen boom en word regdeur Noordwes, Limpopo en Mpumalanga tot in KwaZulu-Natal in Suid-Afrika aangetref. In die Krugerwildtuin is dit redelik skaars, maar kom wel op granietgesteentes suid van die Sabierivier en basaltvlaktes in die omgewing van Satara en Punda Maria voor.[1] Dit kom ook in Botswana, Burundi, Demokratiese Republiek die Kongo, Eritrea, Eswatini, Ethiopië, Jemen, Kenia, Mosambiek, Namibië, Somalië, Soedan, Tanzanië, Uganda en Zimbabwe voor.
Die boom het pinnas met taamlike grof getande rande.
Die boom se FSA-nommer is 287.[1]
Remove ads
Sien ook
Verwysings
Bronne
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads