Bosgeelmelkhout
Plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die Bosgeelmelkhout (Garcinia gerrardii) is 'n klein boom of 'n struik wat in Suider-Afrika voorkom. Die boom word aangetref in kus- of afrikabergwoude vanaf die noordelike gebiede van die Oos-Kaap, deur KwaZulu-Natal en ook langs die Lebomboberge in Eswatini. Die blare is teenoorstaande, leeragtig en glansend aan die bokant. Die vrug is ovaalvormig met 'n spits punt.
Die boom se FSA-nommer is 485.[1]
Remove ads
Sien ook
Verwysings
Bronnelys
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads