Boswitsuikerbos

plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia

Boswitsuikerbos
Remove ads

Die boswitkopsuikerbos (Protea mundii) is 'n blomdraende struik wat aan die bekende Proteagenus van die Proteaceae-familie behoort. In Engels staan dit as die Forest sugarbush bekend.

Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...

Die [[spesie] is endemies aan die Oos-Kaap en die Wes-Kaap, is deel van die fynbosbioom en [1] en groei aan woudrande op hoogtes van 200 tot 1 300 m (660 to 4 270 voet). Dit word tot 8 m hoog. Die plant dra wit tot ivoorkleurige blomme, wat bye, skoenlappers en voëls aanlok.[2]

Die spesifieke naam is ter ere van Johannes Ludwig Leopold Mund, 'n Duitse natuurgeskiedenisversamelaar wat tot 1831 aan die Kaap en later dieper binneland toe aktief was.

Protea mundii word ook as 'n tuinplant verbou.[3] Hierdie boom se FSA-nommer is 93[4] en het voorheen as die speldekopsuikerbos bekend gestaan.

Remove ads

Galery

Sien ook

Verwysings

Bronnelys

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads