Cavacoa aurea
plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die Natalokkerneut (Cavacoa aurea) is 'n struik of boom wat deel is van die Euphorbiaceae familie. Die spesie is inheems aan KwaZulu-Natal, Kenia, Malawi en Mosambiek.
Die boom se FSA-nommer is 332.[1]
Remove ads
Sien ook
Verwysings
Bronne
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads