Ceratandra

Plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia

Ceratandra
Remove ads

Ceratandra is 'n genus blomplante en geofiete in die familie Orchidaceae en deel van die fynbos. Die plante is endemies aan die Oos-Kaap en die Wes-Kaap en groei in die winterreëngebied.[1]

Kitsfeite Wetenskaplike klassifikasie, Spesies ...
Remove ads

Spesies

Die genus bestaan ​​uit ses spesies:[2]

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads