Ceratandra bicolor

plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia

Ceratandra bicolor
Remove ads

Ceratandra bicolor is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Ceratandra behoort en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap.

Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...

Die blomme word deur die byespesie Rediviva gigas besoek om olie te versamel.[1]

Remove ads

Bronnelys

Vewysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads