Cheyenne
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Cheyenne is die hoofstad en grootste stad van die Amerikaanse deelstaat van Wyoming.[1] Die stad is in 1867 gestig. Dit is ook die administratiewe sentrum van die distrik Laramie. Cheyenne het 'n bevolking van sowat 53 011 mense (grootstadsgebied 81 607).
| Kaart | Wapen |
| Vlag | |
| Land | |
| Deelstaat | |
| Koördinate | 33°56′N 118°24′W |
| Gestig op | 1867 |
| Geïnkorporeer op | |
| Oppervlak: | |
| - Totaal | 1 57.9 vk km |
| Hoogte bo seevlak | 1 560 m |
| Bevolking: | |
| - Totaal (2006) | 53 011 |
| - Bevolkingsdigtheid | 2 511.8/vk km |
| - Metropolitaanse gebied | 81 601 |
| Tydsone | PST (UTC -7) Somertyd: PDT (UTC -6) |
| Klimaat | |
| - Tipe | Halfdor |
| - Gemiddelde jaarlikse temperatuur | °C |
| - Gem. temp. Januarie/Julie | °C |
| - Gemiddelde jaarlikse neerslae | mm |
| Burgemeester | Richard Kaysen |
| Amptelike webwerf | www.cheyennecity.org |
Cheyenne se byname is Magic City of the Plains, Capital City en The Frontier City.
Remove ads
Klimaat
Die klimaat van Cheyenne is halfdor.
Verwysings
Eksterne skakels
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads

